Parasietweerstand word deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) omskryf as "die ontwikkeling van die vermoë van 'n stam organismes om dosisse gifstowwe te weerstaan, wat gewoonlik dodelik vir die meerderheid individue in 'n normale bevolking van dieselfde spesie is".

Kortom beteken dit dat, in enige parasietbevolking, daar individue is wat geneties weerstandig is teen 'n spesifieke middel of aktiewe bestanddeel wat dodelik is vir die meerderheid van individue, nog voordat die mid...


Continue reading ...