Die somer het aangebreek en dis dalk nou die regte tyd om jou inentingsprogram onder die vergrootglas te plaas. Daar is verskeie entstowwe vir perde op die mark beskikbaar en 'n mens moet 'n oordeelkundige program volg om aan jou perd die maksimum beskerming te gee. Volgens my is die belangrikstes:

Perdesiekte

Dit is en bly die aakligste van alle siektes wat perde aantas. Daar is nege verskillende stamme van die perdesiektevirus, waarvan sewe in die entstof ingesluit is. Die entstof be...


Continue reading ...